Description
Wanneer die groot vliegtuig kom en jou grootmaak kleinkinders wegneem
tot daar waar jy nie weet wanneer jy hulle weer gaan sien nie - dan kom die groot verlang.
En wanneer die verlang oorloop, stuur jy 'n storie oor die telefoon
en een storie word twee
en meer
want hulle nag en ons dag kom ooreen
en wat is nou lekkerder as om 'n Ouma-storie oor en oor te kan luister
tot die vaak jou oorval, of is dit nou Klaasvakie se sand wat die oorhand gekry het.
Storie tyd vir kinders - jonk en oud - klassieke stories asook stories wat leiding en hoop gee in vandag se tyd.
Additional Details
Joined Feb 27, 2022
249 total views
4 videos