WANNEER JOU LEWE AFSPEEL SOOS N ROLPRENT |DAAGLIKSE WOORD BEDIENING| 26.03.2022

2 years ago
3

WANNEER JOU LEWE AFSPEEL SOOS N ROLPRENT |DAAGLIKSE WOORD BEDIENING| 26.03.2022

~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |WANNEER JOU LEWE AFSPEEL SOOS N ROLPRENT| 26.03.2022

~DAAGLIKSE WOORD,WANNEER JOU LEWE AFSPEEL SOOS N ROLPRENT,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)

~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.

~WOORD UIT DIE BYBEL
OPENBARING 20:12
En ek het die dode, klein en groot, voor God sien staan, en die boeke is geopen; en 'n ander boek, die boek van die lewe, is geopen. En die dode is geoordeel na wat in die boeke geskryf is, volgens hulle werke.

?"BE-STILL-PSALM:46-10" T-Hemp Ontwerp: Kry Dit Hier Te Koop:?
https://bit.ly/3wdAYUP

?"EASTER IS FOR JESUS" T-Hemp Ontwerp: Kry Dit Hier Te Koop:?
https://bit.ly/3Jh4jS7

~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://bit.ly/3HQqKgG

~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA

#DAAGLIKSEWOORD #LEWE #ROLPRENT

Loading comments...