Kampvuurstories - Episode 7 - Kom ons gesels oor Bloedrivier

2 years ago
27

In hierdie episode van Kampvuurstories gesels die gaste saam oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe mbt die Gelofte en die slag van Bloedrivier. Deel van ons opdrag in die Gelofte is om dit oor te vertel.

Ondersteun asb ons adverteerders in hierdie episode:
1. Cirrus Koelers - Hulle bou groter interkoele sisteme vir bakkies en sportnutsvoertuie. Vir 'n kwotasie besoek hulle webwerf by: https://www.cirruscoolers.com

2. Patriot Selfverdedigingsopsies - Hierdie gaspistole en gasrewolwers wat in Duitsland vervaardig is dalk net die regte ding vir iemand wat nie 'n vuurwapen kan bekostig nie. Kontak Jaco vir meer inligting by 084 646 8634.

3. Boer Cola - Bestel jou plaaslik vervaardigde koeldrank by https://www.boercola.co.za en ondersteun hierdie onderneming. Hulle lewer landswyd af. Sien al die ander produkte op hulle webwerf.

Stuur jou storie in na ons en staan die kans om 'n prys te wen. Ons epos adres is: stories@boermedia.co.za of per whatsapp 064 400 4488.

#Boermedia #Kampvuurstories #Geloftedag #Bloedrivier

Loading comments...