Kampvuurstories Episode 5: Hoe kyk wildbewaring waar jy gejag het? Hoekom jou meisie nie agter wil sit.

3 years ago
26

Boermedia bring vanaand se kampvuurstories vanaf die Boskombuis naby Rayton en Kleinfontein (oos van Pretoria). Hierdie is 'n inisiatief om ons erfenis te laat voortleef deur die stories wat vertel word. Ons lag lekker saam in hierdie program, maar soms kan ons ook ernstig raak wanneer ons terugdink aan ons geskiedenis.
Steek die vure aan en kuier lekker saam!

Adverteerders in hierdie episode:
- Cirrus Interkoelers - vir die selfdoen entoesias;
- Tonder Ingenieurswerke - vir die vervaardiging van enige masjien of toestel wat jou lewe kan vergemaklik;
- BoerCola - Koeldrank vir ons mense deur ons mense;

Stuur jou stories wat jy self opneem op jou kamera vir ons na stories@boermedia.co.za of per whatsapp na 0644004488. Ons sal jou storie of grappie inspeel tydens 'n episode.

Om in Kampvuurstories te adverteer stuur vir ons 'n whatsapp na 0644004488 en ons sal jou skakel en die verskillende opsies bespreek. Ons is baie bekostigbaar en kan feitlik verseker dat jou handelsmerk raakgesien gaan word en jou besigheid sal groei.

#Kampvuurstories #Boermedia #Erfenis

Loading comments...