It aint easy to kill a BOER ~ Dean Chancy

2 years ago
123

Boermedia - It ain't easy to kill a BOER ~ Dean Chancy, the Boer-Cowboy, from Texas at the Bloedrivier Lager.

Dean Chancy het in Suid Afrika aan 'n katoenprojek in 1989 in die Vaalharts-Skema (Noord Kaap) kom werk. Hy het egter vinnig lief geword vir die mense hier en die gemeenskaplikhede tussen ons boere en die Amerikaners het hom aangegryp om dieper in ons geskiedenis te gaan krap. Toe hy hoor hoe sekere politieke figure van verhoë sing "KILL THE FARMER, KILL THE BOER", het dit hom geinspireer om hierdie lied te skryf.
Musiek aan die einde: Want boer loop hier deur my are ~ APPEL

Loading 1 comment...