Nicolene Filmalter - Dinosourusse [Lesing 6]

9 days ago
3

Lesing 6 in die reeks "Skepping Deur God, of Evolusie.. Uit Niks?"

In lesing 6 sal ons baie van die algemene vrae aangaande dinosourusse beantwoord: Waar vind ons hulle in die fossielrekord en waarom word hulle so dikwels in sulke vreemde posture aangetref? Het mense hulle al ooit gesien en word hulle hoegenaamd in die Bybel genoem? Hoe kon hulle in die Ark gepas het?

Ons sal leer hoe GOD twee dinosourusse in die Bybel breedvoerig beskryf het en ons sal na interessante voorbeelde kyk wat die feit ondersteun dat mense hulle in die verlede moes gesien het. Uiters interessante biologiese ontdekkings wat deur 'n evolusionis genaamd Mary Schweitzer gemaak is, ondersteun hul jong ouderdom asook die ontdekking van koolstof 14 in hul bene. Dan sal ons na sommige van die uitdagings aangaande dinosourusse kyk wat evolusioniste in die gesig staar. Die idee van dinosourusse wat in voëls geëvolueer het word uitgedaag en laastens sal ons na 'n paar moontlike redes vir hul uitsterwing kyk.

Onthou om te "SUBSCRIBE" tot ons YouTube Kanaal
https://www.youtube.com/@DieVolleWaarheid?sub_confirmation=1

Ook op die volgende video kanale beskikbaar:
Bitchute: https://www.bitchute.com/channel/dvw/
Facebook: https://facebook.com/dvollewaarheid
Instagram: https://instagram.com/dievollewaarheid
Odysee: https://odysee.com/@DieVolleWaarheid:5
Rumble: https://rumble.com/c/c-5638257
Telegram: https://t.me/dievollewaarheid
TikTok: https://www.tiktok.com/@dievollewaarheid
WhatsApp: https://whatsapp.com/channel/0029VaAXyY63LdQQCZyfd73e/103

Ook op die volgende Audio platforms:
Apple Potgooi: https://podcasts.apple.com/us/podcast/die-volle-waarheid-potgooi/id1735726681
Soundcloud: https://soundcloud.com/dievollewaarheid

Website: https://dievollewaarheid.org
eMail: vra@dievollewaarheid.org

📲Sluit aan en ontvang aankondigings via Selfoon [AFRIKAANS]
*WhatsApp:* https://chat.whatsapp.com/GvaTWCN7Qfs6BbGqB3l1oR
*Telegram:* https://t.me/vollewaarheid

📲 Join to receive announcements via Cell phone [ENGLISH]
WhatsApp: https://chat.whatsapp.com/DUxmkkNwRdy9mb9BC5ohAz
Telegram: https://t.me/reachevery

Laai alle materiaal GRATIS af:
https://dievollewaarheid.org/laaiaf/

#Skepping #NicoleneFilmalter #Evolusie

Loading comments...