Genl-maj Gert Opperman (Aft) "Uit Genade, Bo Verdienste"

16 days ago
190

Ons praat met Genl-maj (Aft) Gert Opperman oor sy boek "Uit Genade, Bo Verdienste" asook sy lewe in die SAW en verder. Die Generaal is baie bekend vir sy werk by die Voortrekker Monument, Pretoria. Die eerste uitgawe is uitverkoop en die opbrengste na Curamus geskenk - 'n instansie wat veterane help en waaroor Legacy Conversations binnekort 'n episode uitbring.

Om die boek te bestel -
Koste: R280,00 per eksemplaar plus versendingskoste, opsioneel indien benodig, teen
R125,00 ekstra (Huisaflewering landswyd deur Postnet of Courier Guys).
Versending van boeke: Op ontvangs van bewys van betaling van koopsom plus versendingskoste (indien van toepassing).

Bankbesonderhede met ingang van 1 Maart 2025: Rekeninghouer: GN Opperman, ABSA Bank, takkode 632 005, no 4057 309 211. Gebruik koper se voorletters en van asook “boek” as begunstigde se verwysing, asb.

Inligting benodig: Stuur asb saam met bewys van betaling, die besteller se voorletters en van, asook volledige skakelbesonderhede en akkurate adres waarheen boek versend moet word, aan WhatsApp 083 300 4580 of e pos gerto12@telkomsa.net

Afhaal per hand van boeke: Skakel met die skrywer in dié verband by WhatsApp 083 300 4580 (Suid Afrika, +27) of bovermelde e pos-adres.

Prys kan verander in die toekoms.

Subscribe and activate the bell to be informed of new episodes.

Links
Alternative Channel
https://odysee.com/@LegacyConversations:8
https://rumble.com/user/LegacyConversations

Koos Book Links for Print on Demand inside South Africa:
https://burbleonline.co.za/p/2969/mean-streets-life-in-the-apartheid-police-book-1-college-days
https://burbleonline.co.za/p/2970/mean-streets-life-in-the-apartheid-police-book-2-the-mean-streets
https://burbleonline.co.za/p/2971/oath-of-evil-the-war-on-protestantism
https://burbleonline.co.za/p/2944/code-name-butterfly
https://burbleonline.co.za/p/2943/code-name-wrangler
https://burbleonline.co.za/p/2942/code-name-angelique

SPONSOR - George M James - https://www.legacy-conversations.org/

Legacy on Telegram - https://t.me/legacyconversations

Loading comments...