Nicolene Filmalter - Die Bybelse Vloed En Die Effek Daarvan [Lesing 4]

4 days ago
3

Lesing 4 in die reeks "Skepping Deur God, of Evolusie.. Uit Niks?"

In die vierde lesing gaan ons die Bybelse vloed en die effek daarvan ondersoek. Was dit 'n wêreldwye of 'n plaaslike vloed? Ons kyk na die moontlike toestande voor, tydens en na die vloed, waterbronne van die Vloed en katastrofiese plaattektonika (CPT).

Wat kan ons verwag om in die geologiese kolom / fossielrekord te sien as 'n wêreldwye vloed werklik plaasgevind het? As ons die fossielrekord ondersoek, met inagmenimg van die wêreldwye Vloed, dan maak alles weereens baie meer sin. Die vorming van 'vinnige fossiele' weerspreek 'n stadige, geleidelike proses. Voorbeelde hiervan sal getoon word.

Die wêreldwye vloed was instrumenteel in die vorming van berge en valleie, terwyl vulkaniese aktiwiteite en verwante prosesse tydens die Vloed die perfekte omstandighede geskep het vir die ontwikkeling van Die Ystydperk wat opgevolg is deur die Tydperk van Gletsers

Ook op die volgende platforms beskikbaar:
TikTok: https://www.tiktok.com/@dievollewaarheid
Instagram: https://instagram.com/dievollewaarheid
FaceBook: https://facebook.com/dvollewaarheid
WhatsApp: https://whatsapp.com/channel/0029VaAXyY63LdQQCZyfd73e/103
Telegram: https://t.me/dievollewaarheid
Rumble https://rumble.com/c/c-5638257

Sluit aan en ontvang kommunikasie via Selfoon [AFRIKAANS]
WhatsApp: https://chat.whatsapp.com/GvaTWCN7Qfs6BbGqB3l1oR
Telegram: https://t.me/vollewaarheid
Sluit aan en ontvang kommunikasie via Selfoon [ENGLISH]
WhatsApp: https://chat.whatsapp.com/DUxmkkNwRdy9mb9BC5ohAz
Telegram: https://t.me/reachevery

Onthou om te "SUBSCRIBE" tot ons YouTube Kanaal
https://www.youtube.com/@DieVolleWaarheid?sub_confirmation=1

Ook op die volgende video kanale beskikbaar:
Bitchute: https://www.bitchute.com/channel/dvw/
Facebook: https://facebook.com/dvollewaarheid
Instagram: https://instagram.com/dievollewaarheid
Odysee: https://odysee.com/@DieVolleWaarheid:5
Rumble: https://rumble.com/c/c-5638257
Telegram: https://t.me/dievollewaarheid
TikTok: https://www.tiktok.com/@dievollewaarheid
WhatsApp: https://whatsapp.com/channel/0029VaAXyY63LdQQCZyfd73e/103

Ook op die volgende Audio platforms:
Apple Potgooi: https://podcasts.apple.com/us/podcast/die-volle-waarheid-potgooi/id1735726681
Soundcloud: https://soundcloud.com/dievollewaarheid

Website: https://dievollewaarheid.org
eMail: vra@dievollewaarheid.org

📲Sluit aan en ontvang aankondigings via Selfoon [AFRIKAANS]
*WhatsApp:* https://chat.whatsapp.com/GvaTWCN7Qfs6BbGqB3l1oR
*Telegram:* https://t.me/vollewaarheid

📲 Join to receive announcements via Cell phone [ENGLISH]
WhatsApp: https://chat.whatsapp.com/DUxmkkNwRdy9mb9BC5ohAz
Telegram: https://t.me/reachevery

Laai alle materiaal GRATIS af:
https://dievollewaarheid.org/laaiaf/

#Skepping #NicoleneFilmalter #Evolusie

Loading 1 comment...