Premium Only Content
![Ernie Rex - Die Tekens van die Wederkoms - Gee My Die Bybel [7]](https://1a-1791.com/video/fwe1/20/s8/1/W/e/T/n/WeTny.qR4e-small-Ernie-Rex-Die-Tekens-van-di.jpg)
Ernie Rex - Die Tekens van die Wederkoms - Gee My Die Bybel [7]
37 views Nov 12, 2023
Lesing 7 van die reeks "Gee My Die Bybel" aangebied deur Ernie Rex
Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel!
Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende:
Wat hou die toekoms vir ons in?
Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan onshierdie porfesieë verstaan?
Wie of wat is die klein horinkie?
Wie of wat is die dier uit die see?
Wie of wat is die dier uit die aarde?
Kan die boek Openbaring verstaan word?
Wat is die betekenis van die woorde "Vrou" en "Draak" in Openbaring?
Gaan Jesus weer kom en wat gaan die tekens wees voor Sy wederkoms?
Hoe gaan hierdie wewederkoms plaasvind?
Hoe naby is ons al aan die wederkoms?
Wanneer vind die 1000 jaar of millenium plaas?
Wat gebeur as jy sterwe?
Is die siel onsterflik?
Moet ons nog die Bybelse Sabbat hou?
Word ons verlos deur die wet of genade?
Bestaan die wet van God nog, of is dit dalk aan die kruis genael?
Hoe kan ons vals profete en misleiding uitken in hierdie laaste dae?
Moet ons gedoop word, en hoe en wanneer moet ons dit doen?
Onderdompeling of besprinkeling - wat sê die Bybel?
En antwoorde op nog vele meer vrae waarmee ons almal worstel in die tye waarin ons tans leef. Sien hoe die wederkoms van Jesus baie naby en voor die deur is.
Ontdek antwoorde op hierdie vrae uit die Bybel, en die Bybel alleen.
#Bybel #ErnieRex #Wederkoms
-
2:10:09
FreshandFit
4 hours agoKicking Out Old Annoying Hoes In Las Vegas!
47.7K55 -
25:53
Stephen Gardner
7 hours ago🔥BREAKING: Trump HATING LAWYER busted in $17 million money laundering scheme!
29.6K98 -
20:10
CartierFamily
14 hours agoAndrew Schulz DESTROYS Charlamagne’s WOKE Meltdown on DOGE & Elon Musk!
103K97 -
33:56
The Why Files
9 days agoLegend of the 13 Crystal Skulls | From Mars to the Maya
65.1K38 -
2:56:14
TimcastIRL
7 hours agoEPSTEIN Files DROP, FBI GOES ROGUE, AG Says They COVERED UP Epstein Case w/Amber Duke | Timcast IRL
183K98 -
1:39:23
Kim Iversen
8 hours ago"Canada's Trump" Is Trudeau’s Worst Nightmare: Is Maxime Bernier the Future of Canada?
75.8K74 -
DVR
Bannons War Room
10 days agoWarRoom Live
2.67M446 -
16:06
The Rubin Report
14 hours agoProof the Islamist Threat in England Can No Longer Be Ignored | Winston Marshall
91.1K82 -
2:07:07
Robert Gouveia
11 hours agoFBI Files Coverup! Bondi FURIOUS; SCOTUS Stops Judge; Special Counsel; FBI Does
116K86 -
56:15
Candace Show Podcast
12 hours agoBREAKING: My FIRST Prison Phone Call With Harvey Weinstein | Candace Ep 153
173K113