Nicolene Filmalter - Jonk Of Ou Aarde? Sedimentere Strata & Fossiele - Skepping Deur God [3]

5 hours ago
3

Lesing 3 in die reeks "Skepping Deur God, of Evolusie.. Uit Niks?"
In hierdie lesing gaan ons ondersoek instel na die veel besproke 'ouderdom van die aarde'. Ons begin deur te kyk na die aanname van uniformitarisme wat die idee van 'n ou aarde onderlê en hoe dit met katastrofisme kontrasteer.

Dan kyk ons na die geologiese kolom, die redenasie daaragter en die realiteit van wat dit in werklikheid voorstel as dit in perspektief gesien word. Hierna kyk ons na fossiele en fossiel-vorming met ’n paar interessante voorbeelde wat katastrofisme ondersteun. Dit bring ons dan by die probleme en uitdagings waarmee voorstaanders van ’n sogenaamde ou-aarde te kampe het. Dit is baie interessant om te sien wat evolusionistiese paleontoloë self erken aangaande die geologiese kolom en die fossiele daarin.

As 'n mens die geologiese kolom/fossielrekord egter vanuit 'n Bybelse perspektief bekyk, dan is alles soveel meer sinvol. Die vinnige vorming van valleie en sedimentêre strata word deur katastrofiese prosesse in die onlangse verlede ondersteun, soos byv. die uitbarsting van die Mount St. Helens vulkaan in die 1980’s. Laastens kyk ons na bewyse wat 'n jong aarde ten sterkste ondersteun.

Onthou om te "SUBSCRIBE" tot ons YouTube Kanaal
https://www.youtube.com/@DieVolleWaarheid?sub_confirmation=1

Ook op die volgende video kanale beskikbaar:
Bitchute: https://www.bitchute.com/channel/dvw/
Facebook: https://facebook.com/dvollewaarheid
Instagram: https://instagram.com/dievollewaarheid
Odysee: https://odysee.com/@DieVolleWaarheid:5
Rumble: https://rumble.com/c/c-5638257
Telegram: https://t.me/dievollewaarheid
TikTok: https://www.tiktok.com/@dievollewaarheid
WhatsApp: https://whatsapp.com/channel/0029VaAXyY63LdQQCZyfd73e/103

Ook op die volgende Audio platforms:
Apple Potgooi: https://podcasts.apple.com/us/podcast/die-volle-waarheid-potgooi/id1735726681
Soundcloud: https://soundcloud.com/dievollewaarheid

Website: https://dievollewaarheid.org
eMail: vra@dievollewaarheid.org

📲Sluit aan en ontvang aankondigings via Selfoon [AFRIKAANS]
*WhatsApp:* https://chat.whatsapp.com/GvaTWCN7Qfs6BbGqB3l1oR
*Telegram:* https://t.me/vollewaarheid

📲 Join to receive announcements via Cell phone [ENGLISH]
WhatsApp: https://chat.whatsapp.com/DUxmkkNwRdy9mb9BC5ohAz
Telegram: https://t.me/reachevery

Laai alle materiaal GRATIS af:
https://dievollewaarheid.org/laaiaf/

#Skepping #NicoleneFilmalter #Evolusie

Loading comments...