Premium Only Content
![Ernie Rex - Die Klein Horinkie en die Dier uit die See - Gee My Die Bybel [2]](https://1a-1791.com/video/fwe2/f5/s8/1/2/u/A/f/2uAfy.qR4e-small-Ernie-Rex-Die-Klein-Horinki.jpg)
Ernie Rex - Die Klein Horinkie en die Dier uit die See - Gee My Die Bybel [2]
Lesing 2 van die reeks "Gee My Die Bybel" aangebied deur Ernie Rex
Wees deel van 'n onvergeetlike reis deur die Bybel!
Kry antwoorde in hierdie reeks op vrae soos die volgende:
Wat hou die toekoms vir ons in?
Het die Bybel voorspel wat in die toekoms gaan gebeur en hoe kan onshierdie porfesieë verstaan?
Wie of wat is die klein horinkie?
Wie of wat is die dier uit die see?
Wie of wat is die dier uit die aarde?
Kan die boek Openbaring verstaan word?
Wat is die betekenis van die woorde "Vrou" en "Draak" in Openbaring?
Gaan Jesus weer kom en wat gaan die tekens wees voor Sy wederkoms?
Hoe gaan hierdie wewederkoms plaasvind?
Hoe naby is ons al aan die wederkoms?
Wanneer vind die 1000 jaar of millenium plaas?
Wat gebeur as jy sterwe?
Is die siel onsterflik?
Moet ons nog die Bybelse Sabbat hou?
Word ons verlos deur die wet of genade?
Bestaan die wet van God nog, of is dit dalk aan die kruis genael?
Hoe kan ons vals profete en misleiding uitken in hierdie laaste dae?
Moet ons gedoop word, en hoe en wanneer moet ons dit doen?
Onderdompeling of besprinkeling - wat sê die Bybel?
En antwoorde op nog vele meer vrae waarmee ons almal worstel in die tye waarin ons tans leef. Sien hoe die wederkoms van Jesus baie naby en voor die deur is.
Ontdek antwoorde op hierdie vrae uit die Bybel, en die Bybel alleen.
"Subscribe" by ons kanaal en word dan dadelik in kennis gestel sodra ons 'n nuwe video oplaai. Gebruik die skakel hieronder.
http://www.youtube.com/@dievollewaarheid?sub_confirmation=1
-
LIVE
Bannons War Room
9 days agoWarRoom Live
21,519 watching -
2:17:39
Matt Kohrs
11 hours agoBREAKING MARKET NEWS: Bounce or Bust?! || The MK Show
33.1K1 -
47:26
BonginoReport
3 hours agoEpstein Files Drop Today-But How Much Will They Reveal? (Ep.149) - 02/27/2025
66.8K114 -
LIVE
Wendy Bell Radio
6 hours agoThe Left Is Wrong About Everything
10,511 watching -
29:05
CatfishedOnline
19 hours ago $0.31 earnedThe Real Jennifer Aniston or Another Romance Scam?
16.4K9 -
34:44
LFA TV
5 days agoMIRACLES DO HAPPEN!
65.5K3 -
16:43
T-SPLY
4 hours agoCNN Panel Member Forgets Donald Trump Runs The Military
25.5K20 -
31:13
World Nomac
23 hours agoAMERICAN visits IRAN for 10 days (this is what I found) 🇮🇷
23K3 -
1:03:55
The Tom Renz Show
11 hours agoBongino In At FBI & Is Factory Meat Made of Cancer?
40.6K7 -
7:03
Dangerous Freedom
18 hours ago $0.82 earnedBest Tiny Budget Red Dot? (Honest Review - Gideon Optics Judge).
23.5K2