'n Hartlike Welkom

4 months ago
14

BYBELSTUDIE - PREDIKING - OORDENKINGS - FOKUSTYD

Ons deel Bybelstudies, prediking, oordenkings en fokustyd.
Bybelstudies oor verskillende onderwerpe, Bybelboeke, met die fokus om waarlik op die bedoeling van die teks uit te kom. Prediking soos ons dit sien in die erediens op 'n Sondag in die gemeenskap van gelowiges. Verskillende oordenkings uit die Skrif uit en ook jaarlikse fokustyd waar ons saam alle elemente van die bediening inrig oor 'n spesifieke tema uit die Skrif uit. Mag die Skrif alleen, ons heen wys na Christus alleen, sodat ons kan groei in die geloof alleen, om God se genade alleen te ervaar en net alle eer aan die Here gee.

Loading comments...