Legacy Conversations - Die Kruger Broers van 32Bn FESTIVE SEASON REPEAT

18 days ago
347

32 Battalion was een van die hoogs gedekoreerde eenhede in die SAW. Dit is sleg Spesiale Magte was meer medaljes vir dapperheid ontvang het. Die eenheid het bestaan tussen 1975 en 26 March 1993 toe dit ontbind is agv politieke druk. Daar was vier Kruger broers in 32 Bn. Die oudste, Sarel, is later oorlede in 5 VK. Die oorblywende drie, Jan, Gert en Freek Kruger praat vandag met ons oor hulle wedervaringe in die eenheid. Dit was Gert Kruger wat op die laaste parade opgestap het om die troepe te verduidelik dat hulle verraai word deur die politici. Druk die klokkie om ingelig te word van volgende episodes. As jy vrae het, los dit hieronder asb.
Links:
Donate to the 32 Bn Veterans Association -
PayPal: deposit32va@gmail.com (Legacy)

DONATE to Legacy - https://www.paypal.com/paypalme/LegacyConversations

Sponsor - www.georgemjames.com

Legacy on Telegram - https://t.me/legacyconversations

Loading comments...