Skrywer inspireer met praatjie by biblioteek

5 months ago
1

Ter viering van Internasionale Geletterdheidsdag op Sondag September 8, bied biblioteke in die Helderberg verskeie programme aan vir jonk en oud; een hiervan was die skrywers-geleentheid met Strand skrywer van kinderboeke, Judith Vollmer, by die Macassar-biblioteek op Vrydag 6 September.

Die trompoppies van die skool het die geleentheid by Macassar - biblioteek afgeskop.

Read the the full story at www.bolanderlifestyle.co.za

Loading comments...