XCEED BYTE muismat met JEL GEWRIGSONDERSTEUNING: 'n Morsige spulletjie!

Enjoyed this video? Join my Locals community for exclusive content at stuffchat.locals.com!
2 months ago
2

GESONDHEIDS- EN SPORT SLIMHORLOSIES te koop: https://foffers.co.za/?E=o72FNcDzfyHtPPEO76XYwugGbYN5BIQ%2b&s1=
Raak jou hand aan die slaap wanneer jy te lank met jou rekenaarmuis werk? Wel dit lyk of XCEED besluit het om 'n oplossing daarvoor te kry deur 'n jel-kussinkie in 'n muismat te sit. Hoe werk dit in die praktyk? Lyk my ongelukkig sal hulle eers die muismat se kussingomhulsel baie sterker moet maak!

Loading comments...