UMBRO DURHAM skoene beter as SKECHERS? Wel, kyk na die prys!
KOOP SKOENE & KLERE HIER: http://tracking.affcoza.com/aff_c?offer_id=2066&aff_id=2990
Koop enigiets by wantitall: http://tracking.affcoza.com/aff_c?offer_id=204&aff_id=2990
Ek is regtig nie lus om nou weer tussen 1,000 en 2,000 rand te betaal vir nuwe, gemaklike skoene vir alledaagse dra nie. Is daar 'n moontlike plaasvervanger vir my getroue ou Skechers? Ja, lyk my darem ek het 'n ander maak ontdek: Umbro. Baie meer bekostigbaar! Dankie tog. Umbro het glo oorspronklik sokkerskoene gemaak, maar maak duidelik nou ook tekkies vir alledaagse gebruik. Die Umbro Durham paar wat ek nou het, is verskriklik gemaklik, en die ventilasie is goed omdat dit daardie soort van netmateriaal is. Dit maak dat my voete nie warm kry nie en heeldag gemaklik in hierdie skoene kan uithou. 'n Heel goeie ontdekking wat hulle was.
-
1:40:37
The Breanna Morello Show
1 day agoLIVE STREAM: Hurricane Helene Update on Sunday at 10am ET
29.3K31 -
LIVE
Vigilant News Network
20 hours agoBone-Chilling Flood Disaster Details Emerge | The Daily Dose
2,325 watching -
17:51
Tundra Tactical
20 hours agoKamala Harris is the MOST ANTI-GUN VP EVER!!!
51.9K25 -
22:10
Degenerate Jay
1 day ago $7.86 earnedMarvel Superhero Games Have A Big Problem
92.1K11 -
8:02
scoutthedoggie
1 day agoHill Top Airsoft Battle Scotland 4K
41.7K13 -
8:06
Bearing
1 day agoP Diddy Was TELLING US THE WHOLE TIME!
44.1K23 -
8:58
Tactical Advisor
1 day agoNEW Budget SHTF Optic | Primary Arms GLX Micro Prism
43.7K2 -
11:45
Space Ice
1 day agoVan Damme's Legionnaire Is Like 'Full Metal Jacket' If Kubrick Wasn't Terrible - Best Movie Ever
44.2K18 -
0:53
OfficialJadenWilliams
23 hours agoChatGPT Vs. Google Gemini
43.3K9 -
3:16:17