ZAR Balju Liebrecht van Jaarsveld Boodskap , Organogram, Volkereg, Jurisdiksie

2 months ago
8

ZAR Balju 30 Mei 2023 - Organogram - Volkereg - Waarskuwing - Jurisdiksie deur ZAR Balju Liebrecht van Jaarsveld
Dit is hoekom ons nie met enige organisasie kan saamwerk nie.
Hierdie organisasie(s)..
Die Boervolk Erfenis Stigting
Afriforum
Nuweland
ULA -(United liberty alliance / Verenigde verheids allansie)
fak
ATKV
solidariteit
Suidlanders
Gift of truth - "Brother Thomas" - Werk vir die VSA, onder die Hooggeregshof van Alaska
en so aan.
Hierdie organisasie word gelei deur Cape-Dutch - Afrikaner.
Alle organisasies is onder statutêre wetgewing wat nie op soewereine grond of met soewereine mans en vroue kan handel nie.
Die zarboervolk het die Z.A.R internasionaal herwin.

Staan op en wakker BoerVolk
Buig weer jou knie.

Loof ons Skepper van Hemel en Aarde
Lank Lewe die Boer Volk.

Loading comments...