Ons het U vergeet, Vader By Die BoerVolk

2 months ago
1

Ons het U vergeet, Vader, vergewe ons
Gesprek met Oom Johan Zietsman ZAR Hoof Regter van die ZAR Volkshof.
Rakende die Gelofte van 16 Desember 1838 te Bloedrivier. Wat word van ons as BoerVolk verwag en wat kan ons doen om die foute vandag reg te maak.
Die drie belangrikste fondamente van hierdie land is
1. Die Koning van Tire / Besigheid
2. Baälaanbidding/offer van ons kinders (of dit nou aan Hollywood, alkohol, dwelms, aborsies, dwelms, ens.)
3. Ashtoreth (alle seksuele sondes, ontkleeklubs, prostitute, homoseksualiteit, bloedskande)

Loading comments...