Die Reënpaddatjie

1 year ago
138

Hier is ’n kort Afrikaanse storie vir kinders ouderdom 3-12 en selfs baie ouer. Voorgelees deur Oumickey uit: Die Reënpaddatjie deur Susan Kotze, Daan Retief Uitgewers, 1978. Kom nou al die Afrikaanse kindertjies wat ver ver oor die water van Suid-Afrika af woon en skuif nader om te luister na hierdie lekker storie.

Loading comments...