Premium Only Content
1.9_Hemelse lofprysing en die aanbidding van die Lam wat geslag is!
Video 19_Hemelse lofprysing en die aanbidding van die Lam wat geslag is!
-
Openbaring 5:7-14
-
[7] Hy het gekom en die boek geneem uit die regterhand van Hom wat op die troon sit;
[8] en toe Hy die boek neem, val die vier lewende wesens en die vier-en-twintig ouderlinge voor die Lam neer, elkeen met siters en goue skale vol reukwerk, wat die gebede van die heiliges is.
[9] Toe sing hulle 'n nuwe lied en sê: U is waardig om die boek te neem en sy seëls oop te maak, want U is geslag en het ons vir God met u bloed gekoop uit elke stam en taal en volk en nasie,
[10] en het ons konings en priesters vir onse God gemaak, en ons sal as konings op die aarde heers.
[11] Toe sien ek, en ek hoor 'n stem van baie engele rondom die troon en van die lewende wesens en die ouderlinge; en hulle getal was tienduisende van tienduisende en duisende van duisende;
[12] en met 'n groot stem het hulle gesê: Die Lam wat geslag is, is waardig om te ontvang die krag en rykdom en wysheid en sterkte en eer en heerlikheid en lof.
[13] En elke skepsel wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde en wat op die see is, en alles wat in hulle is, het ek hoor sê: Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam kom toe die lof en die eer en die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid!
[14] En die vier lewende wesens het gesê: Amen! En die vier-en-twintig ouderlinge het neergeval en Hom aanbid wat lewe tot in alle ewigheid.
-
https://www.youtube.com/c/RaymondLombardMinistries
-
LIVE
Drew Hernandez
13 hours agoPRESIDENT DONALD J. TRUMP INAUGURATION DAY COVERAGE
1,241 watching -
LIVE
Wendy Bell Radio
6 hours agoHe Is Back
9,276 watching -
LIVE
TheDailyWire
10 hours agoThe Daily Wire | Live from D.C. | Inauguration Day
5,363 watching -
LIVE
Graham Allen
3 hours agoTrump’s Return: Executive Orders, Border Action, and TikTok Meltdown
6,399 watching -
LIVE
LFA TV
19 hours agoLIVE: INAUGURATION OF PRESIDENT DONALD J. TRUMP 1.20.25 9:30am
5,478 watching -
1:59:41
AP4Liberty
3 hours ago $2.32 earnedTrump Inaugural: a Revolution of Common Sense
25.4K7 -
1:53:26
Jeff Ahern
2 hours ago $1.21 earnedMonday Madness with Jeff Ahern (Inauguration edition)
26K -
1:22:23
Game On!
4 hours ago $4.17 earnedJosh Allen PROVES he is the NFL MVP after DESTROYING the Ravens!
47.4K2 -
9:12
Space Ice
23 hours agoVan Damme's Kill 'Em All Too Proves He's The Anti-Seagal The World Needs - Best Movie Ever
51.1K19 -
47:50
Survive History
23 hours ago $7.03 earnedCould You Survive as an Allied Frontline Soldier in World War Two?
73.6K7