Premium Only Content

1.4_Filadelfia - Julle het die geleentheid van 'n geopende deur!!
Video 14_Filadelfia - Julle het die geleentheid van 'n geopende deur!!
-
Openbaring 3:7-13
-
Sesde brief: aan die gemeente van FiladelfÃa.
[7] EN skryf aan die engel van die gemeente in FiladelfÃa: DÃt sê die Heilige, die Waaragtige, wat die sleutel van Dawid het, wat oopmaak en niemand sluit nie, en Hy sluit en niemand maak oop nie:
[8] Ek ken jou werke. Kyk, Ek het voor jou 'n geopende deur gegee, en niemand kan dit sluit nie, want jy het min krag en jy het my woord bewaar en my Naam nie verloën nie.
[9] Kyk, Ek gee jou uit die sinagoge van die Satan, van die wat sê dat hulle Jode is en dit nie is nie, maar lieg — Ek sal maak dat hulle kom en voor jou voete neerbuig en erken dat Ek jou liefgehad het.
[10] Omdat jy die woord van my lydsaamheid bewaar het, sal Ek jou ook bewaar in die uur van beproewing wat oor die hele wêreld kom om die bewoners van die aarde op die proef te stel.
[11] Kyk, Ek kom gou! Hou vas wat jy het, sodat niemand jou kroon kan neem nie.
[12] Wie oorwin, Ek sal hom 'n pilaar in die tempel van my God maak, en hy sal daar nooit weer uitgaan nie; en Ek sal op hom die Naam van my God skrywe en die naam van die stad van my God, van die nuwe Jerusalem, wat uit die hemel van my God neerdaal, en my nuwe Naam.
[13] Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê.
-
https://www.youtube.com/c/RaymondLombardMinistries
-
2:04
Sean Unpaved
14 hours ago $10.08 earnedUnpaved w/Sean Salisbury
80.2K4 -
50:39
The Connect: With Johnny Mitchell
12 hours ago $4.71 earnedInside The War For Tijuana: How Mexican Cartels Turned Tijuana Into World's Most VIOLENT City
26.4K3 -
12:34
TimcastIRL
11 hours agoWaPo Staffers QUIT Over Bezos’ Change To Opinion Section, Liberal Media MELTING DOWN
96.5K55 -
24:55
MYLUNCHBREAK CHANNEL PAGE
1 day agoThe Sumerian King's List
107K39 -
1:37:51
Man in America
15 hours agoIs Trump Using Gold to Dismantle the City of London Banking Cartel? w/ Eric Yeung
58.9K11 -
33:50
The Why Files
8 days agoCryptids Vol. 3: The Antarctic Cover-up | Predators Beneath the Ice
125K138 -
27:11
Stephen Gardner
15 hours ago🔥Trump Zelensky Meeting ends in IMPEACHMENT | MUSK shares major dirt on Joe Rogan Podcast
133K292 -
2:40:23
Jewels Jones Live ®
3 days agoTRUMPARENCY | A Political Rendezvous - Ep. 112
121K34 -
1:13:14
Michael Franzese
14 hours agoEmergency Livestream: Zelenskyy vs Trump, DOGE, Epstein Files, Elon Musk
137K96 -
1:32:06
The Quartering
15 hours agoZelensky Comes CRAWLING BACK, Fed Ex Jet BURSTS Into Flames, Elon's Psycho Ex & More
161K173