Vroulief Oor Buurman ...

2 years ago
4

Hierdie ou lees nie sy vrou reg nie ... Ek het, na eindelose gesoek, op 'n uitstekende Afrikaanse teks na spraak webblad afgekom! Dit het my instaan gestel om 'n vroulike stem te kan gebruik. Sal nog 'n video hier op sit met die skakel daarheen ...

Loading comments...