WIE EN WAT IS EK EN JY?-HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"

2 years ago
17

WIE EN WAT IS EK EN JY?-HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"

**UNIEK ONTWERPTE T-HEMDE**
KRY DIT HIER TE KOOP: https://cutt.ly/4HT21bs

**NKJV, MacArthur Study Bible, 2nd Edition: Unleashing God's Truth One Verse at a Time (Kindle Edition)**
https://amzn.to/3T11Gsm

~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |WIE EN WAT IS EK EN JY?|14.10.2022

~DAAGLIKSE WOORD,WIE EN WAT IS EK EN JY?,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)

~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.

~WOORD UIT DIE BYBEL
GÉNESIS 1:
Die skepping. Die werk van die ses dae. Die rus van die sewende dag.
26.En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip.
27.En God het die mens geskape na sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape.

PSALMS 139:1-24
Die goddelike alwetendheid.

PSALMS 8:
Wat is die mens?

~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://youtu.be/ciyUxNoWfJY
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA

#DAAGLIKSEWOORD #WIE #WAT

Loading comments...