VERS-VIR-DIE-DAG|ROMEINE 12:1-2|14.10.2022 #VERSVIRDIEDAG #shortsAFRIKAANS 1933/53

1 year ago
1

VERS-VIR-DIE-DAG|ROMEINE 12:1-2|14.10.2022 #VERSVIRDIEDAG #shorts
AFRIKAANS 1933/53

ROMEINE 12:1-2
Toewyding aan God. Ootmoed en getrouheid in die gebruik van sy gawes.
1.EK vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as 'n lewende, heilige en aan God welgevallige offer — dit is julle redelike godsdiens.
2.En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.

**UNIEK ONTWERPTE T-HEMDE**
KRY DIT HIER TE KOOP: https://cutt.ly/4HT21bs

~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN OM DAAGLIKSE VIDEO`S TE ONTVANG

Loading comments...