Roete (Lewendig)

2 years ago
3

My hart volg die roete, maar my kop maak heftig beswaar ...

Elke sanger het seker maar 'n lied waarin hy sy woorde bietjie skommel, so dié een is lyk my nou die een waarmee ek stoei ...

Nie te min, hy is geskoei op Anton se Atlantis en ek het hom ook in die ateljee, met net ghitaar en sang opgeneem.

Hier is die skakel na die ateljee weergawe:

https://music.youtube.com/watch?v=3jg2U80kh4c&list=OLAK5uy_lu4UtbykYTVCCkekQEjuug5o4y26AaUIU

Loading comments...