Massa Protes Optog na Brussels, Belgie met Voertuigkonvooi Beplan Deur Vlaams Belang 27 September!

4 years ago
23

NIE ONS REGERING NIE! Suid Afrika is nie alleen nie wanner dit kom by onderdrukking van ons volk nie. Daar hers groot ontevredenheid onder ons Vlaamse volksgenote in Belgie, oor die dreigende Waalse-linkse regering van die Belgiese staat. Net soos in SA word daar meer en meer optogte, proteste en demonstrasies in weerstand gehou. Maar dit is moeilik in die tyr van die CCP virus aty die valse regering verskoning gee om demonstrasies to blokeer, soos die demonstrasie wat verlede naweek in Mechelen aangekondig is, wat deur diktatoriale metodes deur Open VLD onderdruk is. Selfs die Vllamse Leeu vlag is verbied! Maar Vlaams Belang kondig 'n oorspronklike protesoptrede aan, wat geheel en al 'coronabestand' is: 'n voertuigkaravaan na die hoofstad Brussels!

Die Vlaamse nasionale party is duidelik: 'Woorde in die parlement, die koerante en sosiale media is belangrik. Maar nou is dit tyd vir aksie. Ons het U daarvoor nodig. Dit is net so dat ons nog steeds druk kan plaas op die kwaadwillige planne van die anti-demokratiese elite in die ivoortoring van die Staat. Ons harde stemme van protes - en ons motorhorings - sal deur die mure van hul agterkamers weerklink. En as ons Brussel hiervoor op 'n Sondag moet sluit, dan is dit so! "

Loading comments...