Premium Only Content
SAUK Nuus Potgooi: Messe Uit vir Cyril, Hugo Ras in die Tjoekie, Nuwe Brandstof Pryse, Weer en Meer!
Ramaphosa is dalk oppad uit
Volgens berigte oor die naweek wil sekere lede van die ANC regering Cyril Ramaphosa afdank, maar Ramaphosa self is van mening dat net die ANC Kongres hom kan afdank
Ramaphosa het onlangs uitsprake gemaak wat hewige kritiek, waarskynlyk vanuit die Zuma-kamp, uitlok. Ramaphosa is egter van mening dat sekere lede of moet bedank, geskors sal word.
Cyril Ramaphoza is baie duidelik oor sy oortuiging dat selgs die Kongres oor die nodige mag beskik om hom af te dank. Die kwessie sal glo by volgende week ANC konferensie bespreek word.
Met uitsprake soos hierdie, bevestig Ramaphosa net weer die ernstige verdeeldheid wat bestaan. Volgens bronne wil Ace Magashule die volgende president word. Sou dit gebeur kan S-Afrikaanse politiek ‘n paar gevaarlike kinkels te wagte wees.
Verder kritiek in Ramaphosa se rigtig is omdat hy nie sy belofte na gekom het om gebare taal verlede jaar as ‘n amptelike landstaal te erken nie. Sy belofte om die polisiediens te vernuwe het ook nog nie waar geword nie.
Hugo Ras is in die tjoekie
Hugo Ras, die man wat vir Mike Bolhuis met ’n boot bedrieg het, is uiteindelik toegesluit. Byna ’n week nadat Ras by die streekhof in Pretoria-Noord moes opdaag het hy Donderdag uiteindelik aangemeld vir sy vonnisoplegging.
Die hof het na ’n ondersoek op sy wanverskyning bevind dat hy geen geldige rede tot versuim kon bied nie. Ras was alreeds voorheen op waarskuwing uit. Hy sal nou in hegtenis bly totdat hy in Mei saam met sy medebeskuldigde gevonnis word.
Die beroepsjagter het reeds verskeie veroordelings en ander sake hangende oor sy kop. Dit sluit onder andere bewerings in dat hy aan die stuur van renosterstropingsindikate was, het in September 2011 saam met Willem van Jaarsveld ’n gesteelde boot aan die spesialis ondersoeker “verkoop”.
-
LIVE
Akademiks
1 hour agoFIRST WEEK NUMBERS ARE IN! Did Drake Help Him Sell?
5,272 watching -
LIVE
Man in America
1 day ago🔴 LIVE: Is Trump Using Israel to CRUSH the CCP and BRICS Alliance?
2,658 watching -
8:15
Russell Brand
11 hours agoJOE ROGAN HAS HAD ENOUGH!
82.2K170 -
0:46
Dr Disrespect
6 days agoIt's not just a stream... it's an experience
882K5K -
LIVE
SpartakusLIVE
4 hours agoMASSIVE Biceps, BOULDER Shoulders, even GREATER IQ leaves the masses BREATHLESS
371 watching -
LIVE
JdaDelete
22 hours ago $0.68 earnedOregon Trail Deluxe (1992) - Dudes with Dysentery
712 watching -
LIVE
RanchGirlPlays
3 hours agoNew Season of Fortnite! Chapter 6 Season 1 💚
401 watching -
48:19
The Why Files
17 days agoProject Blue Beam: Staging a Fake Alien Attack to Take Over the World
47.3K100 -
2:11:08
vivafrei
13 hours agoEp. 238: Kash Patel to CLEAN FBI'S CLOCK! Ray Epps DISMISSED! Trump Charges GONE! Debanking AND MORE
182K156 -
LIVE
Vigilant News Network
7 hours agoCancer Remission Achieved with Low-Cost Drug | Media Blackout
1,302 watching