Premium Only Content
LE DIE VYHAND IN JOU SKOOT?|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|04.06.2022
LE DIE VYHAND IN JOU SKOOT?|DAAGLIKSE WOORD BEDIENING|04.06.2022
~THERE IS POWER- CUSTOM DESIGNED TSHIRT
GET IT HERE: https://cutt.ly/4HT21bs
~DAAGLIKSE WOORD BEDIENING |LE DIE VYHAND IN JOU SKOOT?|04.06.2022
~DAAGLIKSE WOORD,LE DIE VYHAND IN JOU SKOOT?,GEBRING DEUR PAST HENDRIE CLAASSEN "BOESMAN"- 0791908024 (Whatsapp Groep)
~SY NAAM IS JESUS!! SY NAAM IS JESUS!! DIE ENIGSTE NAAM WAT JOU KAN RED.
~KOM ONS WEES DANKBAAR VIR HIERDIE DAG.
~LAAT ALLES WAT ASEM HET DIE HERE LOOF! (PSALM 150)
~DIE HERE HET ONS N NUWE DAG GEGEE EN LAAT ONS HOM AL DIE EER BRING.
~WOORD UIT DIE BYBEL
RIGTERS 16:
Simson deur DelÃla verraai. Sy dood.
17.En hy het sy hele hart aan haar bekend gemaak en aan haar gesê: Daar het nooit 'n skeermes oor my hoof gekom nie, want ek is 'n nasireër van God van my moeder se skoot af: as ek geskeer sou word, sou my krag van my wyk en ek swak word en wees soos al die mense.
18.Toe DelÃla sien dat hy sy hele hart aan haar bekend gemaak het, laat sy die vorste van die Filistyne roep en sê: Kom hierdie keer op, want hy het sy hele hart aan my bekend gemaak. Toe kom die vorste van die Filistyne na haar op en bring die geld met hulle saam.
19.En sy het hom op haar skoot aan die slaap gemaak en 'n man geroep en die sewe haarvlegsels van sy hoof afgeskeer. En sy het begin om hom te bedwing, en sy krag het van hom gewyk.
~DANKIE DAT JULLE DIE VIDEO GEKYK HET
~SIEN JULLE IN DIE VOLGENDE VIDEO
~TEKEN GERUS AAN BY YOUTUBE KANAAL OM DAAGLIKSE VIDEO BOODSKAPPE TE ONTVANG, SHALOM = https://bit.ly/3HQqKgG
~BESOEK GERUS OOK AGS GEMEENTE BELFAST, MPUMALANGA
#DAAGLIKSEWOORD #LE #VYHAND #SKOOT
-
5:56:52
Akademiks
9 hours agoKendrick Lamar Sweeps Grammys. Drake announces new album on Feb 14. Rocky Trial Might get Dismissed?
75.6K5 -
3:25:02
BrancoFXDC
7 hours ago $2.12 earnedWarzone Rebirth Rounds
30.3K -
1:44:14
Glenn Greenwald
13 hours agoRubio's Shift: What is Trump's Foreign Policy? Trump/Musk Attack CIA Fronts USAID & NED: With Mike Benz | SYSTEM UPDATE #401
93.5K89 -
1:05:47
Donald Trump Jr.
15 hours agoMexico Sends Troops to Border, Plus USAid Scam Exposed, Live with Brooke Goldstein & Rep Brian Mast | TRIGGERED Ep.213
240K301 -
9:26
Rethinking the Dollar
11 hours agoUnbelievable Government Waste: 5 Outrageous Biden-Era Spending Sprees
84.2K17 -
2:37:43
Flyover Conservatives
1 day agoDR. KIRK ELLIOTT | Deep Dive: Tariffs, Tech, and Total Economic Warfare – Who Wins and Who Loses? | In Studio - FOC Show
73.9K4 -
3:12:37
Danny Polishchuk
12 hours agoTariffs and Trade Wars + Nick Rochefort | Low Value Mail #136
54.5K3 -
2:04:40
I_Came_With_Fire_Podcast
15 hours agoCartels vs The United States, Fentanyls 2 Front WAR, and FTOs
31.2K -
4:54
CryptoWrld
15 hours ago $1.94 earnedCrypto Startup Launches Tokenized US Treasury Bonds
31.1K4 -
2:29:15
We Like Shooting
21 hours ago $1.25 earnedWe Like Shooting 596 (Gun Podcast)
22.5K