Legacy Conversations - SADF - Ig van Rooyen 1

3 years ago

Ons praat met Sammajoor Ig van Rooyen van 1 SAI, 34 Bataljon, 32 Bataljon, en meer. Hy praat oor sy 34 jaar in die SAW end SANDF, veral 34 Bataljon (202 Bataljon ook bekend as die Kavango Bataljon) waar hy die RSM was. In sy tyd het hy baie ervaar en baie dinge gedoen. Van soldate in die geheim oplei in Swaziland tot bombdeskundige en as senior adjudant offisier reg langs die generaals. Hy verduidelik ook wat hy gesien het in die SANDF. Dis baie interessant wat uitkom. Moenie die episode mis nie. Die man is ‘n legende. Teken in asb om ingelig te word van nuwe episodes. Merk die klokkie vir outomatiese opdatering. Dankie.
Links:
George M James – www.georgemjames.com
Legacy Conversations – www.legacy-conversations.org

Loading comments...