DA en die WEF

2 years ago
170

Steenhuisen se Ukraine safari maak opslae op sosiale media. Sy versuim om ook die Donbas te besoek is vir my 'n groot steurnis. Wat hy wel egter goed doen, is om dit duidelik te maak dat die DA die WEF/NWO naratief volg.

Loading 1 comment...